Hernu of sluit by ASSA Bloemfontein aan

Hernu of sluit by ASSA Bloemfontein aan:


Kontak ASSA Bfn by assabfn@gmail.com

Goeie nuus oor ASSA Nasionaal

 Lede van ASSA Bloemfontein wat by `n sentrum (ASSA Bloemfontein)lidmaatskap hernu of  aansluit, is voortaan  outomaties lid van  ASSA Nasionaal.   

Daar is dus nie meer aansluitingsfooi vir nuwe lede, of `n hernuwingsfooi nie. 
  • Die Skyguide sal teen `n verlaagde tarief aan lede verskaf word.
  • Dit is ook beskikbaar by bekende boekwinkels bv. Exclusive Books.
  •  MNASSA can now be downloaded from the MNASSA Download Page