Sunday 22 July 2012

UFS101 Astronomy Fair in Bloemfontein


Click to enlarge

Maklik `n duisend Vrystaters het die Sterrekundefees by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein bygewoon. Hier kyk van die toeskouers hoe vuurpyle gelanseer word.