Monday 29 August 2011

Astronomers discover planet made of diamond


LONDON (Reuters) - Astronomers have spotted an exotic planet that seems to be made of diamond racing around a tiny star in our galactic backyard.
The new planet is far denser than any other known so far and consists largely of carbon. Because it is so dense, scientists calculate the carbon must be crystalline, so a large part of this strange world will effectively be diamond.
"The evolutionary history and amazing density of the planet all suggest it is comprised of carbon -- i.e. a massive diamond orbiting a neutron star every two hours in an orbit so tight it would fit inside our own Sun," said Matthew Bailes of Swinburne University of Technology in Melbourne.

Sunday 28 August 2011

Kollimasie werkswinkel


Met al die sirkeltjies en swart kolletjies in plek gaan jy net baie beter sien met jou teleskoop. By `n werkswinkel wat Thinus van der Merwe en Brett du Preez by die Boyden-sterrewag vir amateur sterrekundiges aangebied het, het lede geleer hoe om onder meer `n Cheshire kollimeerder te gebruik. 

Tipiese somer vlieswolke het die dieplugwaarneming in die wiele gery, maar daar was genoeg oop kolle om vinnig na Tuc 47 (NGC 104) en ook  `n paar ander voorwerpe te kyk.

Komeet C/2009 P1 (Garradd) in Sagitta was ook op die spyskaart en is en Wessel du Preez van Senekal het dit vinnig met sy nuwe 10" Skywatcher opgespoor. Net so links onder M71 (sterbondel).

  • Vroeër die middag het James Ross gehelp om al die spieël wat geslyp word se randjies te "bevel". Hy en Thinus het ook geloer of almal nog op die regte spoor is met die harde werk.