Thursday 12 August 2010

How to Get Started in Amateur Astronomy

Hier is `n webtuiste vir die voornemende amateur sterrekundige. Besoek die webblad en lees die res. Ek plaas net die opskrifte.

Groete
1. Read about astronomy.
2.  Visit a planetarium or observatory.
3.  Purchase a star atlas or a star map which will enable you to determine what you are looking at while gazing at the sky.
 4. Find someplace dark to observe that is away from city glare.
5.  Buy a pair of binoculars.
6.  Obtain a telescope.
7.  Join an astronomy club.
8.  Attend a star party.
9.  Subscribe to an astronomy magazine.
10.  Subscribe to an astronomy podcast, such as What's Up in Astronomy, StarDate, or SkyWatch. 
11.  Join the Astronomical League or similar organization. (ASSA in South Africa)
12.
Enjoy your new hobby.

Klubaand: 14 Augustus vir Bloemfontein Amateur Sterrekundiges

Plek: Boyden-sterrewag
Datum: Saterdag, 14 Augustus 2010
Tyd: 17:30- Tot ons klaar is.

  • Groepbespreking: Gesels oor die afstand- en grootte bepaling van sterre.
    Lees vooraf daaroor op die internet. Wiki’s en ander. Maak uitdrukke en bring saam.
    As jy `n boek het met inligting daaroor kan jy dit gerus ook saambring.
    (In die biblioteek)

  • Hannes en Pieter Pieterse gee terugvoer oor die “Star Party” op Kambro naby Britstown. Foto's

  • Dieplugwaarneming op die platform. Die stukkie maan wat op is, is ook `n goeie teiken.
    Bring jou teleskoop of verkykyer.
    Onthou jou sterkaarte en maanatlas.

Bring vir jou `n eet- en drinkding saam. Ons sal die kookwater gee.

Ook iets om aan te peusel onder by die platform.

Hou die weer dop en trek maar warm aan.

Groete
Hannes Pieterse


Waarnemingshulp
-
What's Up - August 2010 (SAAO)
- Southern Sky Almanac for 2010 - Pdf (Thanx Auke)
- Comet Chasing August 2010
- Dieplugvoorwerpe (teleskoop) vir Augustus
- Verkykervoorwerpe vir Augustus
- Donker aande in Augustus 2010
- ASSA se Top 100 (Dieplug)

- Moon Phases
- Wolke
- SA Time server
- How to observe the deep sky
- Southern Sky Map (S&T)
- psychohistorian.org
- Southern Star Wheel
- Sky Map - Southern Hemisphere
- Dieplug waarnemingsverslae


Laai dokumente af !
(Pdf-formaat)
- Deepsky Observer’s Companion
Pdf-formaat (Dankie Auke)
- Sketskaart vir jou waarnemings
- Sterrekunde-inligtingstuk

Wednesday 11 August 2010

Foto's van die 2010 Star Party by Kambro, Britstown


Klik op die foto-onderskrif hierbo om na die foto's te gaan.

Klik op die middelste "Play"-pyltjie vir outomatiese aanblaai of om te "Pause".
of   klik op die links en regspyltjie vir 1 foto op `n slag.
Klik op die linker ikon om die kleinfototjies links te laat verdwyn.
Stel jou skerm op volskerm (F11)


Geniet dit! 
Hannes Pieterse
e-pos: assabfn@gmail.com



Tuesday 10 August 2010

Starparty 2010: Sluit af met `n vuurstreep oor Kambro by Britstown

 Klik om te vergroot

"Kyk daar!" skree ek vir Louis en Pieter. 

Na die wind uit die Weste ons forseer het om om op te pak het ons so teen 10:00 by Auke se blyplek op die stoep gaan sit en gesels.  En drie koppies koffie later en amper Maandag is ons daar weg. 

 Dit is Maandagoggend 00:03 toe ek die meteoor net so links van die Groot Magellaanse wolk sien. 

"Ok! dink ek. Die hele naweek was daar baie van die goed.  Net nog een. Die verskil is hierdie een is helder en dit hou nie op nie. `n Lang geel -oranje vuurstreep met vonke stert agter  die kern aan. 

Ek skree vir die Pieter en Louis (Fourie)  om te kyk.  Ook hulle volg die vuurstreep so van tussen  die middel van die Magellaansew wolk en die Suiderkruis tot net verby die Suiderkruis. 

Was dit dalk `n stuk van `n satelliet wat ingekom het of kon dit `n meteoor wees? Met die horsisontale trajek het dit lank in die boonste lae van die atmosfeer vertoef.

(Ons het net koffie gedrink ;-)

Beslis `n hoogtepunt om die naweek mee af te sluit. Laat weet asseblief wie die vuurstreep gesien het.

Dankie aan almal vir `n wonderlike naweek by Kambro (Naby Britstown)

Ek is besig met die foto's en sal die skakel hier op die blog pos en ook vir Auke stuur.

Hier is solank `n klompie foto's wat Auke  gelaai het: www.psychohistorian.org

Groete

Hannes Pieterse

Astrofoto's uit Bloemfontein

Herman Bonnet, `n astrofotograaf by ASSA Bloemfontein het hierdie Messier-voorwerpe met sy nuwe  Skywatcher equinox 120 afgeneem.

(Klik op foto's om te vergroot)

 M16 (Eagle Nebula and also Star Queen Nebula in Serpens CaudaM16
05082010,06082010
Skywatcher EQ6 PRO
Skywatcher equinox 120 F7.5
Canon 400D
10x 120sec "lights"  ISO 800
11x 120sec  "lights" ISO 1600
6xdarks
8xflats
10xbias
Photoshop CS3
Deepskystacker
Noiseware
Ek het 'n rooi filter probeer vir 5 opnames om te kyk of ek die newel duideliker kan kry nadat die
eerste dag se opnames baie dof was.Ek het gelees op die "digital astro forum" dat die ouens dit gebruik.Lyk of
dit tog die newel duideliker gemaak het

M17 (Swan Nebula, also Omega Nebula in Sagittarius
M17
06082010
Skywatcher EQ6 pro
Skywatcher equinox 120 F7.5
Kamera: Canon 400D
ISO 1600
28X120sec "lightframes
6xdarks
8xflats
3xbias
Photoshop CS 3
Deepskystacker
Noiseware







M20, Trifid Nebula, in  Sagittarius
M20
05082010
Skywatcher EQ6 PRO
Skywatcher equinox 120 F7.5
Canon 400D
ISO 800
11x120sec "lights"
8xflats
6xdarks
5xbias
Photoshop CS3
Deepskystacker
Noiseware

M22 - Globular in Sagittarius (about 70 000 stars)M22
05082010
Skywatcher EQ6 PRO
Skywatcher equinox 120 F7.5
Canon 400D
ISO 800
10X 120 sec "lights"
6xdarks
8xflats
10xbias
Photoshop CS3
Deepskystacker
Noiseware