Monday 17 May 2010

Venus en die Maan se wals

Herman Bonnet van ASSABFN het hierdie pragfoto Sondag uit sy agterplaas in Bloemfotnein vasgevang. Die aardskynsel (Earth shine) kan duidelik op die maan se verduisterde deel gesien word. Loer gerus vanaand met skemr weer. Hoewel die twee bietjie verder van mekaar gaan wees.