Wednesday 20 January 2010

Besoek aan Carnarvon meerKAT/SKA



Gaan loer hoe lyk die meerkatte (SKA) by Carnavon. Auke Slotegraaf was saam met `n groep daar.

Sky Guide nou by ASSA Bloemfontein beskikbaar


Die Sky Guide (Africa South) neem jou dag vir dag op `n reis deur die uitspansel en hou jou op hoogte hou van al die gebeure daarbo - soos vanaf die aarde gesien.


Koste: R60 
Waar: By Pat van Heerden
E-pos: vanheerdenhj@ufs.ac.za



Ook op opedae by Boyden-sterrewag beskikbaar.