Tuesday 19 October 2010

Astronomical Handbook for Southern Africa

Hierdie nuttige handleiding is November-maand op die rakke sê Struik-uitgewers. Dit is `n moet-hê publikasie. Dit gee vir jou maand-vir-maand inligting wat bo in die naghemel aangaan.  En nog baie meer.

Dit word vir R85.00 adverteer. Die Skyguide sal waarskynlik by die groter boekwinkels te koop wees. Ons sal laat weet as dit op die rakke is.