Wednesday 20 October 2010

Donderdagaand is dit Sterre en Planete op RSG

Maak `n knoop iewers!


Donderdagaand om 20:30 is dit die Sterre en Planete uitsending op RSG.

Los bietjie die Televisie en trek die radio nader.

En as jy regtig nie kan luister nie, kan jy gerus die MP3 aflaai en later na die uitsending luister.