Thursday 30 July 2009

Johannesburg-planetarium het nuwe voorraad teleskope

Die planetarium in Johannesburg het weer `n voorraad teleskope. Gaan loer gerus op hulle webblad. Die pryse is mededingend. Hulle wil sterrekunde so goedkoop moontlik by Jan Alleman uitbring. Ondersteun hulle gerus.
Spring gou! Die teleskope vlieg gewoonlik en is uitverkoop voor een in jou voorkamer staan.

- Nee! Ek kry nie kommissie nie.

Kontak die planetarium: planet@planetarium.co.za

Groete

Hannes Pieterse
e-pos:
jl.pieterse@yahoo.com