Thursday 9 July 2009

Gratis sagteware

Final release of RegiStax 5

Vir die ouens wat Registax gebruik om prentjies op mekaar te maak is daar goeie nuus.

Die nuwe verbeterde Registax 5 se finale weergawe is vroeƫr beikend gestel. Dit is gratis sagteware en jy kan die hier aflaai:
DeepSkyStacker 3.3.0
Ander gratis sagteware
  • Laai hier af.
    Sommiges is gratis, ander is 30 dae en daar is ook wat te koop is. Kliek bo aan die blad op "Software" en volg die skakels volgens jou behoefte.